Skip to main content

+27 011 749 7300

Jarrahweg 118, Benoni LH, Gauteng Petit 1512

Welkom by tempo finansiële dienste

Missie

Ons missie is om ons kliënte met objektiewe en betroubare korttermyn versekering te bedien.

Visie

Kort termyn versekering is in wese en beleggingsinstrument want dit verhoed dat beleggings of spaargeld gebruik word om bates te vervang wat verlore is of wat deur rampe beskadig is.

In Kort

Tempo Fin bied betroubare korttermyn versekering en batebestuur met objektiewe advies, realistiese premies en langtermyn kliëntverhoudings.

Wat bekommer ons?

Die afwesigheid van verhoudings tydens die bestuur van beleggings (dus ook kort termyn versekering).


Vir Tempo is goeie lang termyn verhoudings ‘n noodsaaklikheid.


Berekening van waardes van vaste eiendom.

Die onderstaande instansies word gebruik om ons korttermyn te plaas:


Met erkenning aan ABSA
Kliek hier, vul in en stuur terug aan admin@tempofin.co.za

ABSA Waardasie - Vervangingskoste

Dinamika Finansiële Dienste

Dinamika Finansiële Dienste (Edms) Bpk is ‘n Finansiële Dienste Raad (FDR) goedgekeurde en geregistreerde Finansiële Dienste Verskaffer. Ons verskaf advies en Tussenganger dienste aan ons kliënte namens verskeie FDR goedgekeurde en geregistreerde Produk Verskaffers, insluitende advies oor Dinamika Fonds Bestuurders (Edms) Bpk se bestuurde beleggings opsies. 

 
Besoek Dinamika se webwerf